Torrent Hash - Hash of all existing torrents
Please, pay attention to the fact that you are about to download the torrent NOT from torhash.net
torhash.net is just a torrent search engine, no torrents are hosted here.

LT Afrikaans Episode 008: Long drops

Infohash:

5A7F84CE0B4934895836E17A6C0E1E23F69919BE

Type:

Movies

Title:

LT Afrikaans Episode 008: Long drops

Category:

Video/Other

Uploaded:

2011-05-23 (by LTStarNetwork)

Description:

=In hierdie potgooi= *Cecilia van der Merwe http://wiki.ltstar.tv/index.php/Cecilia_van_der_Merwe *Johan Els http://wiki.ltstar.tv/index.php/Johan_Els =Gas= *Mike Nieuwoudt http://wiki.ltstar.tv/index.php/Mike_Nieuwoudt Ons kontakbesonderhede @ltafrikaans [email protected] /* */ Los vir ons 'n Skype boodskap by +27 11 083 7833 Onderwerpe In die Nuus Munisipale Verkiesings LinkedIn en die nuwe tegnologie "bubble": bbc.co.uk Op die Kalender 21 Mei: Swartkops Lugskou 27 Mei: 27dinner Johannesburg 1 Junie: Inskrywings vir die Google Android Developer Challenge maak amptelik oop 4 Junie: Twitter Blanket Drive "Tekkies" Kampstories, Land Rovers, en long drops! Woord / Sê-ding van die Week "so-by-so" "vrymoer" Resep van die Week Jacqui se nie-so-goedkoop-boeliebief 2 blikkies boeliebief 1 pakkie repiespek 1 blikkie pynappelringe 4 - 6 eiers 1 soetrissie Uie Bietjie melk 1 koppie cheddarkaas Sny boeliebief in skyfies. Sny pynappelringe in helftes. Neem een skyfie boeliebief en een skyfie pynappel en plaas teen mekaar en maak vas met repie spek. Pak in oondbak. Braai uie, soetrissie en oorblywende spek saam (in ‘n pan, met bietjie olie onder in). Gooi ook in oondbak. Meng melk en eiers saam en gooi in oondbak. Bak in oond totdat eiers gestol het. Strooi gerasperde kaas bo-oor en sit weer in oond tot kaas gesmelt het. Jy kan die hele storie ook “opspice” met chilipoeier, Spaanse paprika, gemaalde komyn, swartpeper, koljander, ens. wat jy in die melk en eiermengsel inroer. En ‘n vars kruiespriet of twee kan die vertoon verbeter, die smaak ook.

Tags:

  1. E008
  2. Lets Talk Afrikaans E008
  3. Lets Talk Afrikaans
  4. lta
  5. LTAfrikaans
  6. Let\'\\\'\'s Talk Afrikaans
  7. Potgooi
  8. Afrikaans
  9. Suid Afrika
  10. Lets Talk Network
  11. episode
  12. africa
  13. Podcast
  14. Vpodcast
  15. LTStar Network
  16. South Afric

Files count:

1

Size:

304.29 Mb

Trackers:

udp://tracker.openbittorrent.com:80
udp://open.demonii.com:1337
udp://tracker.coppersurfer.tk:6969
udp://exodus.desync.com:6969