Torrent Hash - Hash of all existing torrents
Please, pay attention to the fact that you are about to download the torrent NOT from torhash.net
torhash.net is just a torrent search engine, no torrents are hosted here.

LT Afrikaans Episode 014: Google plus Afrikaans as Vaktaal

Infohash:

FFF313D974BC77CF643811FEAA0EF7F4337CDA7A

Type:

Movies

Title:

LT Afrikaans Episode 014: Google plus Afrikaans as Vaktaal

Category:

Video/Other

Uploaded:

2011-07-15 (by LTStarNetwork)

Description:

=In hierdie potgooi= * Cecilia van der Merwe http://wiki.letstalknetwork.tv/index.php/Cecilia_van_der_Merwe * Johan Els http://wiki.letstalknetwork.tv/index.php/Johan_Els =Gaste= * Gideon de Wet http://wiki.letstalknetwork.tv/index.php/Gideon_de_Wet * Antowan Nothling http://wiki.letstalknetwork.tv/index.php/Antowan_Nothling =Ons kontakbesonderhede= * Twitter: @ltafrikaans * Facebook: * e-pos: [email protected] /* */ * Los vir ons \'\\\'\'n Skype boodskap by +27 11 083 7833 =In die Nuus= * Stakings en petrol tekort - #gotpetrol op Twitter: mybroadband.co.za * Hofsaak teen vrou wat worshondjie in kar gelos het by O.R. Tambo lughawe vir 6 maande begin: iol.co.za * Water-flater in Gautrein se pad: sake24.com * Internasionale Bevolkingsdag: wikipedia.org * Laaste Harry Potter fliek maak oop hierdie naweek: channel24.co.za * Al Debbo sterf: afrikaans.news24.com =Op die Kalender= * Fliek: Ek Joke Net * 11 Julie: \"Tree Aan\" by Pretoria Staatsteater * 16 Julie: ICON * 13 Augustus: Koop \'\\\'\'n Afrikaanse Boek Dag! =Algemeen= * Google Plus - eerste indrukke * Afrikaans as vaktaal ** Belangegroep-instellings vir professionele dissiplines soos Regslui vir Afrikaans, Medici vir Afrikaans, en Rekenmeesters vir Afrikaans bestaan al. Ingenieurslui vir Afrikaans onlangs gestig. =Raad van die Week= * Kry vir jou n doelgemaakte mediaspeler en verryk jou lewe. Groot verskeidenheid tans op die mark beskikbaar. ** Med8tor ** AC Ryan PlayOn ** Xtreamer ens. =Woorde van die Week= * Webblaaier - \"browser\" * Webtuiste - \"home page\" * Webwerf - \"website\" * Toep - \"App\"; een toep, baie toepse * Kompakskyf - \"CD\" =Resep van die Week= * Koerant + R18 se hout = warm vuurtjie vir die koue winter!

Tags:

  1. E014
  2. Lets Talk Afrikaans
  3. lta
  4. LTAfrikaans
  5. Let\\\'\\\\\\\'\\\'s Talk Afri
  6. Potgooi
  7. Afrikaans
  8. Suid Afrika
  9. Lets Talk Network
  10. episode
  11. africa
  12. Podcast
  13. Vpodcast
  14. LTStar Network
  15. South Africa
  16. news
  17. talk
  18. commentary

Files count:

1

Size:

359.70 Mb

Trackers:

udp://tracker.openbittorrent.com:80
udp://open.demonii.com:1337
udp://tracker.coppersurfer.tk:6969
udp://exodus.desync.com:6969